Bookmark and Share
Search     Exact Match


Reis
Teken vir my 'n kaart van jou siel se onbekende hooglande
Stuur vir my die hoogte bo seespieël van jou hart se punt

Meet vir my die lugdruk aan die einde van jou wimpers

En die minimum/maksimum van jou temperamnet

Noteer vir my die besoeke aan jou handpalm-plato's

En die lafenis wat skuil in jou ligpienk lip-oase

Ontwerp vir my 'n "Welkom"-board wat ontluik in elke omhelsing

Want dit is die vasteland waarheen ek wil verhuis
 
     
A Variety of Fiction
Afrikaans
Erotica
Poetry
Serials
Short Stories


Newsletter / Blog
  • The Book, Wine and Chocolate Appreciation Club
  • Newsletter No 2.doc
  • Newsletter No 1.doc
  •      
     

           
    Online PR service
    Small fish in a big pond
    The Book Fairy's Haven
    Archives of articles
           

    Kwikwap Website Consultant: Morne Beckmann


    Hits to date: 247 Website designed using Kwikwap