Bookmark and Share
Search     Exact Match


Kinderkuns
Blinkvet rondings van my
Boeppensie -
Teddiebeerlyfie om vas te hou.
Klein knoppie snip, my neusie -
Die kontoere van my gesig;
Holte van my naeltjie, van my hande:
Nessie gebou vir jou.
Geklem in my vuis die pienk
Vetkryt -
Selfportret aan jou gerig:
Ingeslote by jou briefie -
herinnering vir jou,
My Liefie.
 
     
A Variety of Fiction
Afrikaans
Erotica
Poetry
Serials
Short Stories


Newsletter / Blog
  • The Book, Wine and Chocolate Appreciation Club
  • Newsletter No 2.doc
  • Newsletter No 1.doc
  •      
     

           
    Online PR service
    Small fish in a big pond
    The Book Fairy's Haven
    Archives of articles
           

    Kwikwap Website Consultant: Morne Beckmann


    Hits to date: 280 Website designed using Kwikwap