| Vaatjie-vol is my hart se hiaat
Wat jou vertrek gelaat
Het. Die skuim gly oor die rand
En oor die hand
Van die vriendelike kroegman,
En ek versuip my verlang...
... |
|
| My ongee-rat het vasgeroes,Die liefhê-uitlaat lyk ook woes.Daar's seerkry op die dak gekrapKom balsem tog my sielewrak.
... |
|
| Jy het net iets gesê oor die weer
Toe ek jou vertel my hart is see
Jy het net jou kitaar gespeel
Omdat ek jou eindeloos verveel
... |
|
| Die droomhormoon volg sirkelstrateDeur die netwerk bloedhaarvateTot in die doodloop van jou oë
... |
|
|
Ek het jou gesoek in die goudbruinVan Clarens-poupliere;Ek het jou gesoek in die humiditeitVan die Natalse lug;Ek het jou gesoek in die uithangplekkeWaar studente hulle begrotings melkVir 'n beter gemoedstoestandIn my drome het ek jou silho&eu... |
|
| Ek staar op na die dakWaar ons vir oulaas Afskeid neemm;En toe ons van mekaar wegdraaiSkuif die newel van my oëNa my hart.
... |
|
|
Ma sê haar hele lewe het verander die dag wat sy vir Pa ontmoet het, sy het dit net niedadelik besef nie. Sy vertel van hoe humeurig en bedonnerd sy altyd was; ek kan dit nie glo nie. Wanneer sy met Pa baklei huil sy altyd. Hy sit net daar &n... |
|
| Ek wend my na jou oë se koel
Waar my trane rimpel in die blou poel
Voor ek finaal in gespletenheid verval ... |
|
| Om sieldenke te deel met iemand wat jy skaars ken, is soms uiters verwarrend.Wat is 'n siel immers?Dit reduseer gedagtes bloot tot 'n abstrankte selfstandige naamwoord.Wat is 'n mens sonder 'n siel?Dat jy my sielemaat moet wees is... |
|
| Jy verras my as jyOnverwags tussen gedagtes opduikEn non-chalant my drome weef.
... |
|
| As die aand die geur van appels kryEn die was wit op die kers uitdy;As verlange om my hart aankorsWens ek ek kon skuilIn die holtes wat jou hande kuil;Wens ek ek kon rusWaar jou hangmat-glimlag sus.Wanneer die son met Eerstelig -Met nuwe energie my v... |
|
| Ek het vanoggend van jou gedroom, SonskynEn die hemel het gehuil toe my hart hande ruilMaar ek het nie, en dis goed soJy verward my hart, SonskynDis Jakkals trou met Wolf se vrouEk was my gesig en klim terug op my bedDie nag maak gereed om te gaan sl... |
|
| Stuur vir my 'n poskaartVan jou hart se planeetMet 'n datumstempel van iewers in MaartSodat ek kan weetJy het my nie vergeet.Stuur vir my 'n fotoVan laasnag se droomDat ek kan sien:Is dit 'n legio van kleurOf monochroom?Stuur vir ... |
|
| Ek is bang,Bang vir vergeetVan die tinktinkiesporeLangs jou oë;Van die eindelose strandVan jou glimlag,En die landskappeGeëts in jou handeOnthou jy die kronkel Van my tane&nb... |
|
| Blinkvet rondings van myBoeppensie -Teddiebeerlyfie om vas te hou.Klein knoppie snip, my neusie -Die kontoere van my gesig;Holte van my naeltjie, van my hande:Nessie gebou vir jou.Geklem in my vuis die pienkVetkryt -Selfportret aan jou gerig:Ingeslot... |
|
| Jou naam kom lê knus teen my lippeEk teug aan die letters daarvanJou naam kom lê knus oor my lyfEk trek dit soos 'n woljas aanJou naam kom lê knus in my sielEk filosofeer oor psigiese simbioseJou naam lê iewers veskuil... |
|
| Boeta, ons het snaakse weer vandag -Die windjie tart, die wolke lagDie son is skaam of baie luiDie eendjies op die dam bakleiBoeta ek is lief vir jou.
... |
|
| Ek het vanmiddag by die venster uitgestaarDeur die grys tot ek jou ysblou oëKon proeEn voel hoe dit my gedagtesSkroeiEk het aan die geur van jou lyfGedinkEn daarna gehunkerEk het my oë toegemaakEn toegelaat dat jou beeld myOmringEn jou lipp... |
|
|
Weet jy hoe ek begeerDat ons siele resoneer
... |
|
| Soms verlang ek so innig na jou,Omspoel die eensaamheid myGedagtes...Dan, in my dromeOmarm jy my hartseer met jouLippeEn ek is weerVolkome.
... |
|
| Vanaand droom ekJou naam...Omdat ek hier is,En jy dáár.
... |
|
|
Teken vir my 'n kaart van jou siel se onbekende hooglande Stuur vir my die hoogte bo seespieël van jou hart se punt Meet vir my die lugdruk aan die einde van jou wimpers En die minimum/maksimum van jou temperamnet Noteer vir my die be... |
|
| Wanneer ek saam met jou is,Is elke oomblik 'n uitdaging,Elke asemteug 'n avontuur;Elke oogwink 'n belewenis...Om jou lief te hêIs 'n adrenaliensensasieSonder vergelyke.
... |
|
| Gewapen met my retoriekEn woorde sonder romantiekBewimpelend met wispeltuur -My oë wat venynig tuur.Ek sal nie dat jy my verlei -My hart as jou trofee kryMaar ek lê in my bed alleenEn luister na my siel wat ween.Versigtig laat ek skanse ne... |
|
| Daar is geen rasionaal nie
Daar is net wellus... |
|